Marokkaanse TV gee grimeerwenke om gesinsgeweld verberg

Die Marokkaanse staatstelevisienetwerk het opslae gemaak nadat hulle raad aangebied het oor hoe vroue beserings kan toesmeer om tekens van huishoudelike geweld weg te steek.

In die segment, uitgesaai op kanaal 2M se oggendprogram Sabahiyat, het die grimeerkunstenaar Lilia Mouline … Lees verder

Statistiek SA ontdek etniese seksuele teistering

Seksuele misdrywe is glo ‘n “moeilike misdaad” om te bestudeer omdat verskeie aspekte daarvan as skadeloos beskou word deur sekere gemeenskappe.

Vermoedelik is dit “moeilik” omdat dit byna verbode is in Suid-Afrika om na ras en etnisiteit te verwys.

Statistiek … Lees verder

ANC-ampsdraers verdink van ernstige aanranding, seksuele teistering

‘n Swart ANC-raadslid het ‘n minderjarige meisie so erg aangerand dat sy inwendig gebloei het, het die hof gehoor.

Dilahlwane Njodina, het in Bultfontein in die Vrystaat in die streekhof verskyn op ‘n aanklag dat sy ‘n 14-jarige meisie ernstig … Lees verder

Landdros ignoreer teisterwet in Hofmeyr-aansoek

Nadat die buikspreker Conrad Koch se ondersteuners Donderdag mekaar op Twitter vertel het dat hulle gelukkig op ‘n landdros van “kleur” kan staatmaak, het hulle selfvertroue om Steve Hofmeyr die swye op te lê, merkbaar toegeneem.

Die twiets het die … Lees verder

Steve het ‘perke van sy uithouvermoë bereik’

Steve Hofmeyr het die “perke van sy uithouvermoë” bereik en het “net sy reg tot waardigheid oor”.

So lui deel van die Pro-Afrikaanse Aksiegroep (Praag) se verklaring wat deel is van die stukke wat vandag by die landdroshof in Randburg … Lees verder

Steve Hofmeyr-teisteringsaak môre in Randburgse Landdroshof

Die teisteringsaak wat dr. Dan Roodt as belanghebbende namens Steve Hofmeyr behartig, begin môre (Donderdag 27 November) om 9:00 in hof 21 by die Randburgse Landdroshof.

Teenoor hom is die buikspreker Conrad Koch wat op Twitter as die pop Chester … Lees verder

Buikspreker gaan voort met veldtog teen Steve

Conrad Koch en sy pop Chester Missing het Donderdag voortgegaan om twiets te stuur oor Steve Hofmeyr ten spyte van ‘n tussentydse beskermingsbevel teen hom.

Koch het Hofmeyr in sy jongste twiet gedreig en gesê hy gaan hom “brand”.

Beeld … Lees verder

PRAAG staan Steve Hofmeyr by om hofbevel teen linkse teisteraar te verkry

Die buikspreker Conrad Koch van Seepunt, Kaapstad is vandag deur die Randburgse landdroshof verbied om Steve Hofmeyr enigsins verder te teister, sy borge of vennote te kontak of bykomende lasterlike of kwetsende aamerkings oor hom te publiseer. Die tussentydse hofbevel … Lees verder