Taxi-staking lei tot geweld in Diepsloot

Honderde pendelaars is in Diepsloot, noord van Johannesburg, gestrand gelaat weens ‘n taxi-staking in die gebied.

Die polisie patrolleer tans die lokasie na berigte van geweld.

Die stasiebevelvoerder van die Diepsloot Polisiestasie, Kwena Moitshela, sê die situasie is steeds gespanne.… Lees verder

Taxi’s grom vir Wes-Kaap

Kaapse taxiverteenwoordigers het in ‘n versoekskrif aan die provinsiale ministerie van vervoer geëis dat alle taxi’s waarop beslag gelê is onmiddelik en onvoorwaardelik aan hulle oorhandig word.

Taxiverenigings in Kaapstad staak oor “intimidasie en teistering deur wetstoepassers” en die implementering … Lees verder