‘n Suid-Afrikaanse Nuwejaar: 31, ook onwettiges, in ‘n taxi

‘n Eg-Suid-Afrikaanse Nuwejaarsverhaal: ‘n Oorlaaide swart taxi wat onwettige immigrante vervoer van Zimbabwe.

‘n Taxibestuurder is in hegtenis geneem naby Mokopane Maandag wat na bewering sy voertuig met 31 passasiers volgeprop het – dubbel die getal van die 15-sitplekke waarvoor … Lees verder

Onrus by Delareyville na taxi leerlinge raakry

Inwoners van die lokasie by Delareyville in Noordwes het Donderdag die hoofpad na die dorp met brandende buitebande en ander voorwerpe versper nadat ‘n taxibestuurder twee leerlinge raakgery het.

Hulle beskuldig die taxi-bestuurder van nalatigheid en vra dat die owerheid … Lees verder

Stakende taxi-operateurs in Durban raak gewelddadig

Die Ethekwini-munisipaliteit en die Suid-Afrikaanse Taxi-raad het ‘n ooreenkoms bereik nadat taxi-operateurs Dinsdag gewelddadig geraak het in die Durbanse middestad en omliggende gebiede.

Die polisie moes van traanrook en rubberkoeëls gebruikmaak om die oproeriges te verwilder wat begin plunder en … Lees verder

Minibus byna deur huismuur

Die bestuurder van ’n Quantum minibus-taxi het Dinsdagmiddag deur ‘n heining gejaag en teen ’n huismuur in Les Marais tot stilstand gekom.

Polisiewoordvoerder Sersant Anne Poortman sê die bestuurder is na ‘n nabygeleë hospitaal vir mediese behandeling geneem.

Gert Venter, … Lees verder

Toestand uiters gespanne op Kaapse Vlakte

Oproer in Nyanga en Philippi op die Kaapse Vlakte het gesorg vir ‘n uiters gespanne toestand in die gebied.

Die onrus het uitgebreek toe taxibestuurders begin staak het nadat hulle na bewering deur verkeersbeamptes en taxi-eienaars geteister word.

Sewe busse … Lees verder

Taxi-bestuurder vas vir moord

taxi‘n Taxibestuurder is in hegtenis geneem nadat ‘n man tydens ‘n woordewisseling in Johannesburg-Sentraal doodgeskiet is, het die polisie in Gauteng Woensdag gesê.

Die 30-jarige slagoffer het Dinsdag buite ‘n taxi in Breestraat gestaan toe die skietery plaasgevind het, het … Lees verder

1300 kg dagga in ‘n taxi

‘n Vyf-en-dertigjarige swart man is Maandag in hegtenis geneem met 1300kg dagga in sy minibus toe hy vir spoed op die N3 gevang is, het die Gautengse polisie gesê.

Die swarte het 147km / u in ‘n 100km / u- … Lees verder

10 dood in Kaapse taxibotsing

Blykbaar het die bestuurder van die taxi gepoog om die bus verby te steek toe hy omstreeks 10 nm. Sondagaand beheer oor die voertuig verloor het, het kaptein Malcom Pojie gesê.

Die taxi het omgeslaan voordat dit langs die pad

Lees verder

Blykbaar het die bestuurder van die taxi gepoog om die bus verby te steek toe hy omstreeks 10 nm. Sondagaand beheer oor die voertuig verloor het, het kaptein Malcom Pojie gesê.

Die taxi het omgeslaan voordat dit langs die pad

Lees verder