Leon Lemmer: ‘n Prulboek oor ons geskiedenis

Die era vir die herskrywing, eintlik doelbewuste vervalsing, van Suid-Afrika se geskiedenis het aangebreek. John Laband het ‘n boek oor die gewelddadigheid van Hollandse en Britse kolonialisme geskryf (Praag 29.08.2020). Ons geskiedenis tot die negende Oosgrensoorlog (1877-1878) word gedek; Lees verder