Tanzanië dank krag-hoof af na verhogings

Tanzanië se pres. John Magufuli het die hoof van die staat se elektrisiteitsmaatskappy Sondag afgedank nadat die maatskappy tariewe verhoog het, ‘n stap wat die president sê sy planne in die wiele sal ry om die Oos-Afrikaland te industrialiseer.

Waarskynlik … Lees verder

Britse vlieënier deur stropers doodgeskiet

Drie mense is in hegtenis geneem oor die moord op ‘n Britse helikoptervlieënier deur olifantstropers in Tanzanië. Die voorval het in die Maswa-wildreservaat gebeur.

Die mans is Sondag deur die polisie aangekeer weens die moord op Roger Gower, het die … Lees verder

‘Nederland het volksmoord in Suider-Afrika befonds’ – Martin Bosma

‘n Lid van die Nederlandse parlement, oftewel die “Tweede Kamer van die State-Generaal“, mnr. Martin Bosma (Partij voor de Vrijheid), het gisteraand verklaar dat “Nederland Suider-Afrikaanse bevrydingsbewegings finansieel gesteun het wat vier volksmoorde gepleeg het”. Dié stelling het … Lees verder

Tanzaniese verkiesing: Zanzibar-stemmery nietig verklaar

Verkiesings in Zanzibar is nietig verklaar omdat hulle nie vry en regverdig was nie, het die verkiesingshoof op die Tanzaniese eiland aangekondig.

Mededingers het hulself tot geweld gewend, het Jecha Salum Jecha gesê.

Die opposisie sê die stemmery op die … Lees verder

Tanzanië wag in spanning op verkiesingsuitslag

Tanzaniërs het pas vir ’n president, parlement en plaaslike owerhede gestem, maar Chadema, die opposisieparty beweer verkiesingsbedrog is in Sondag se verkiesings gepleeg.

Die regerende Chama Cha Mapinduzi-­party (CCM) staar ook vir die eerste keer, sedert ’n veelparty-demokrasie in 1995 … Lees verder

SA se gasinfrastuktuur gebrekkig sê rolspelers

‘n Voorlegging aan die Parlementêre portefeuljekomitee oor Energie het getoon dat ‘n gebrek aan infrastruktuur die verskaffing van gas vir huishoudelike en nywerheidsgebruik kniehalter.

Rolspelers in die gassektor, insluitende SASOL, PetroSA, NERSA en die Departement van Energie het die Parlementêre … Lees verder

VSA verbied olifanttrofeë uit Zim, Tanzanië

ivoryDie Zimbabwiese minister vir Omgewingsake en Wildlewe, Saviour Kasukuwere sê die VSA se besluit om olifanttrofeë in hul land te verbied, kan Zimbabwe nadelig raak.

Hy het die verbod as ‘n slag vir die land se wildlewe-bewaringsprogramme bestempel en sê … Lees verder