Oz aanvaar vlugtelinge om druk op China te plaas

Die Australiese hooggeregshof het ‘n tussentydse bevel gemaak dat die regering nie 153 asielsoekers na Sri Lanka mag terugstuur nie.

Baie van die vlugtelinge kom egter glo uit Indië.

Die saak sal môre weer in die hoogeregshof aangehoor word. Dié … Lees verder

Statebondberaad deur volksmoord-kwessie oorskadu

srilankaDie menseregte-organisasie, Amnestie Internasionaal, het ‘n beroep op Suid-Afrika gedoen om die beweerde menseregteskendings deur die regering van Sri Lanka te veroordeel. Suid-Afrika is sedert 1994 weer deel van die Statebond.

Sri Lanka het die Britse premier David Cameron intussen … Lees verder

Sri Lanka se president kry tweede termyn

Verkiesingsbeamptes het amptelik verklaar dat President Mahinda Rajapaksa vir ‘n tweede termyn as president van Sri Lanka aangewys is.

Meer as helfte van Dinsdag se stemme is reeds getel en Rajapaksa het 6,015,934 (57.88%) teenoor sy teenstander, Generaal Fonseka, se … Lees verder

Volksplakkerskamp? Nog nooit nie!

Ferdi Greyling  van Beeld verwys neerhalend na ‘n “volksplakkerskamp” as die moontlike aanskyn van ‘n toekomstige volkstaat. Al wat Ferdi hoef te doen, is om na gebiede met Afrikanermeerderhede te kyk: Pretoria, groot dele van die Oos- en Wesrand, die … Lees verder