‘SA se groeivooruitsigte nie rooskleurig’

Suid-Afrika se medium-termyn vooruitsigte lyk nie rooskleurig nie sê ‘n ekonoom van die Nywerheidsontwikkelingskorporasie.

Groei lyk nie besonder bemoedigend nie en die ekonomie gaan ernstige probleme tegemoet, sê Jorge Maia. Maia sê dit is omdat Suid-Afrika op buitelandse handel in … Lees verder

Minister waarsku dat belastinglas gaan verhoog

Die ANC het die minister van Finansies, Nhlanhla Nene se eerste begrotingsrede vir die mediumtermyn verwelkom en gesê die regte balans is getref tussen die behoeftes van die armes en die noodsaaklikheid om staatsbesteding in te perk.

Nene het sy … Lees verder