Steve Hofmeyr op 1 Junie in tweegesprek met Martin Bosma in Den Haag

Elkeen word uitgenooi om ‘n byeenkoms op 1 Junie in Den Haag, Nederland by te woon waar ‘n onderhoud met Steve Hofmeyr deur die Nederlandse parlementslid Martin Bosma (PVV) gevoer sal word. Dit gaan veral oor die situasie van Afrikaners … Lees verder

Afriforum sê nuwe dokumentêr is nie anti-ANC nie

‘n Vollengte dokumentêre film oor die gebruik van geweld deur die ANC en ander bevrydingsorganisasies in Suid-Afrika sal vroeg in 2016 aan die publiek bekendgestel word.

Die dokumentêr, Tainted Heroes, is in Engels en is twee ure lank.

Dit … Lees verder