Tablet teen R500 vir nuwe praag-lede?

Ons wil graag die volgende idee op lesers toets. Ons oorweeg dit tans om ‘n seweduim-tablet met koordlose toegang (maar sonder ‘n simkaart en 3G) aan nuwe praag-lede beskikbaar te maak teen ‘n eenmalige bedrag van R500. Dit sal enigeen … Lees verder