Die vervolging van mense wat Afrikaans praat deur die ANC-owerheid is deesdae op almal se lippe. Helaas heers daar kognitiewe dissonansie, want die verskillende spelers in die taaloorlog huldig onversoenbare sienswyses. Gewoonlik steur ek my nie aan wat konformistiese skrywers … Lees verder
Sleutelwoord: taalstryd
Nuwe WordPress-weergawe 4.7 nou volledig Afrikaans
PRAAG het so pas opgegradeer na die nuwe weergawe van die WordPress-stelsel, nommer 4.7, wat gister vrygestel is. Benewens enkele tegniese verbeteringe, word WordPress nou ook volledig in Afrikaans aangebied. Die beheerpaneel aan die agterkant van die webblad wat deur … Lees verder
Dan Roodt: Vrae aan Johann Rupert oor Afrikaans en ‘Voortrekkerwaardes’, ‘n ope brief
Geagte doktor Johann Rupert,
Uit onlangse mediaberigte blyk dit dat u u negatief oor Afrikaans en die huidige taalstryd sou uitgelaat het. Blykbaar het u gesê: ““Ek is jammer om dit vir julle te sê, maar ons het groter probleme … Lees verder
Kovsies appelleer teen pro-Afrikaanse uitspraak
Die Universiteit van die Vrystaat het besluit om teen die pro-Afrikaanse uitspraak van die Vrystaatse Hooggeregshof in Bloemfontein te appelleer. Dié besluit is binne 24 uur nadat die uitspraak gelewer is deur die universiteit bekendgemaak.
In ‘n verklaring deur Lacea … Lees verder
Kas Landman: Fees van die taaljakkalse, -krankebedroewers, -sieketroosters en ‘freeriders’
Aangeheg is Sonja Loots in Rapport 29 November 2015 se “Wees eerlik oor wat op die spel is in die taaldebat”. …halwe waarhede, politieke leuens en wanpersepsies…
Kan dit werklik `n ‘taaldebat’ genoem word as die kommunis Blade Nzimande voor … Lees verder
John White: James de Villiers het ‘n wanbegrip oor Afrikaans en ‘inklusiwiteit’
Die artikel op Netwerk24 “Maak Afrikaans vry” waarin James de Villiers, ondervoorsitter van die Stellenbosse studenteraad Engels as akademiese taal bepleit, verwys. Ek is as medestudent werklik teleurgesteld in jou poging om die aanslag op Afrikaans, onder die dekmantel van … Lees verder
Univ. van Stellenbosch krabbel (voorlopig) terug oor verengelsingsplan
In die lig van oplaaiende verset en kritiek vanuit Afrikanergeledere het die Universiteit van Stellenbosch besluit om voorlopig sy onmiddellike verengelsingsplan op te skort. Tydens ‘n vergadering van die uitvoerende bestuur wat Sondag gehou is, is verklaar dat “ten minste … Lees verder
GRA-dag: 139 jaar van taalstryd
Vandag is 14 Augustus, dus 139 jaar sedert die Genootskap van Regte Afrikaners in die Paarl gestig is. Sedert 14 Augustus 1875 stry Afrikaners vir die erkenning van hul taal in Suid-Afrika. Die slagspreuk van die eerste taalbeweging van destyds, … Lees verder
Taalstryd moet harder raak
Jaap Steyn is seker een van die grootste Afrikaanse skrywers en intellektuele van alle tye. Indien hy Frans, Duits of Italiaans was, sou hy lankal deur die staat en die nasionale media vereer gewees het. Danksy die ANC en dié … Lees verder
Moenie familie by taaldebat betrek
In repliek op Dan Roodt se opmerkings in Naspers, ons IG Farben?, dit is inderdaad so dat ek Afrikaans grootgeword het, na ‘n oorspronklike Afrikaanse universiteit toe gegaan het en in Engels klas gekry het en verlief geraak het … Lees verder
Roodt vat Breytenbach aan in Beeld
Dr. Dan Roodt van PRAAG antwoord Breyten Breytenbach in vandag se Beeld oor sy uitspraak dat hy ““bevoorreg was om (Afrikaans) in sy leeftyd te sien sterf”. Volgens Roodt “herinner Breyten Breytenbach se geslag Sestigers hom baie aan die munisipale … Lees verder
PRAAG vertaal Disqus in Afrikaans
PRAAG het ‘n rukkie gelede die internasionale kommentaarstelsel vir webwerwe, Disqus, in Afrikaans vertaal. Van gisteraand af is die eerste Afrikaanse weergawe van Disqus lewendig op praag.co.za.
“PRAAG stel hom ten doel om Afrikaans sover moontlik op die internet te … Lees verder
Jansen begryp min van taalstryders se motiewe
Hy beweer dat dit vir baie van hulle om die behoud van mag gaan. Watter mag het die taalstryders wat hulle sou wou behou?
Dit gaan vir hulle om die voortbestaan van Afrikaans – onder meer as onderwystaal.
Die werklike
… Lees verderHy beweer dat dit vir baie van hulle om die behoud van mag gaan. Watter mag het die taalstryders wat hulle sou wou behou?
Dit gaan vir hulle om die voortbestaan van Afrikaans – onder meer as onderwystaal.
Die werklike
… Lees verderGee jy nog om vir Afrikaans?
Koos se "pavement special" slaan op die gemengde afkoms van Afrikaans. Hy reken Algemeenbeskaafde Afrikaans (die suiwer ras) moet die knie buig vir die "eiesoortige, loslit-Afrikaans" (die basterras) wat in koerante soos Die Son en The Voice gebruik word. Sien,
… Lees verderKoos se "pavement special" slaan op die gemengde afkoms van Afrikaans. Hy reken Algemeenbeskaafde Afrikaans (die suiwer ras) moet die knie buig vir die "eiesoortige, loslit-Afrikaans" (die basterras) wat in koerante soos Die Son en The Voice gebruik word. Sien,
… Lees verder