Skooldae kan met tot ’n uur per dag gerek word om leerlinge die geleentheid te gee om ’n derde inheemse taal aan te leer.
Elke skooldag sal tussen 24 minute en ’n uur langer wees, het die Cape Times berig.… Lees verder
Skooldae kan met tot ’n uur per dag gerek word om leerlinge die geleentheid te gee om ’n derde inheemse taal aan te leer.
Vakbonde en Engelstalige onderwyskundiges het hul kommer uitgespreek oor die aanleer van ‘n derde taal, en gesê dit kan nie in die oorvol kurrikulum ingepas word nie.
Die Departement van Onderwys het in Mei aangekondig dat ‘n derde taal aangeleer … Lees verder