Die snelle verengelsing van die Universiteit van Stellenbosch is vir die oomblik gestuit nadat ‘n raadsvergadering gisteraand besluit het om die rektor en Engelssprekende dosente se voorstel om Engels die “hooftaal” te maak met ‘n “oorweldigende meerderheid” van 21 stemme … Lees verder
Etiket: taalkwessie
Roodt vat Breytenbach aan in Beeld
Dr. Dan Roodt van PRAAG antwoord Breyten Breytenbach in vandag se Beeld oor sy uitspraak dat hy ““bevoorreg was om (Afrikaans) in sy leeftyd te sien sterf”. Volgens Roodt “herinner Breyten Breytenbach se geslag Sestigers hom baie aan die munisipale … Lees verder
Ermelo: gaan Grondwethof Afrikaans die doodskoot gee?
Te oordeel aan al die Afrikaansvyandige maatreëls wat sedert 1994 deur die ANC getref is, ly dit geen twyfel dat sy einddoel die totale vernietiging van Afrikaans as kultuur- en onderwystaal is nie.
Nadat die Appèlhof in Bloemfontein Ermelo-hoërskool gelyk
… Lees verderTe oordeel aan al die Afrikaansvyandige maatreëls wat sedert 1994 deur die ANC getref is, ly dit geen twyfel dat sy einddoel die totale vernietiging van Afrikaans as kultuur- en onderwystaal is nie.
Nadat die Appèlhof in Bloemfontein Ermelo-hoërskool gelyk
… Lees verderGrondwetregter trek te velde teen Afrikaanse skool
Die adjunkhoofregter, Dikgang Moseneke, het hom insgelyks negatief oor Afrikaanse taalregte uitgelaat. Moseneke het die "toelaatbaarheid van 'n reg" bevraagteken indien dit ander se regte om by 'n bepaalde skool toegelaat te word ondermyn.
"As jy een reg het wat
… Lees verderDie adjunkhoofregter, Dikgang Moseneke, het hom insgelyks negatief oor Afrikaanse taalregte uitgelaat. Moseneke het die "toelaatbaarheid van 'n reg" bevraagteken indien dit ander se regte om by 'n bepaalde skool toegelaat te word ondermyn.
"As jy een reg het wat
… Lees verderTaalpessimisme maak mense moedeloos, pendule sal weer swaai
Die vrees dat Afrikaans totaal verdwyn, word oorspeel en ek dink ook nie dit het veel waarde nie; dit maak mense net depressief… en die afkraak- en negatiefmaakargument werk nie vir Afrikaners nie. Dit maak hulle negatief en lus om
… Lees verderDie vrees dat Afrikaans totaal verdwyn, word oorspeel en ek dink ook nie dit het veel waarde nie; dit maak mense net depressief… en die afkraak- en negatiefmaakargument werk nie vir Afrikaners nie. Dit maak hulle negatief en lus om
… Lees verderJonathan Jansen – Naspers se Idols-wenner
Die fatale fout wat Jansen uiteraard maak, is om sy regstellende-aksie-aanstelling met leierseienskappe en diep filosofiese insigte aan sy kant te verwar. Nie net beskou hy homself klaarblyklik as ‘n akademikus van formaat nie, maar ook as een of ander
… Lees verderDie fatale fout wat Jansen uiteraard maak, is om sy regstellende-aksie-aanstelling met leierseienskappe en diep filosofiese insigte aan sy kant te verwar. Nie net beskou hy homself klaarblyklik as ‘n akademikus van formaat nie, maar ook as een of ander
… Lees verderGee jy nog om vir Afrikaans?
Koos se "pavement special" slaan op die gemengde afkoms van Afrikaans. Hy reken Algemeenbeskaafde Afrikaans (die suiwer ras) moet die knie buig vir die "eiesoortige, loslit-Afrikaans" (die basterras) wat in koerante soos Die Son en The Voice gebruik word. Sien,
… Lees verderKoos se "pavement special" slaan op die gemengde afkoms van Afrikaans. Hy reken Algemeenbeskaafde Afrikaans (die suiwer ras) moet die knie buig vir die "eiesoortige, loslit-Afrikaans" (die basterras) wat in koerante soos Die Son en The Voice gebruik word. Sien,
… Lees verderAfrikaanse voetspore en bestemming
Antwoorde hieroor uiteenlopend. Daar is diegene wat 'n vorm van samewerking met die owerheid en gesagstrukture voorstel, sommige lê klem op 'n eie geografiese gebied en nog ander vra vir meer daadwerklike aksie in die huidige opset, veral wat die
… Lees verderAntwoorde hieroor uiteenlopend. Daar is diegene wat 'n vorm van samewerking met die owerheid en gesagstrukture voorstel, sommige lê klem op 'n eie geografiese gebied en nog ander vra vir meer daadwerklike aksie in die huidige opset, veral wat die
… Lees verderWaarom is daar universiteite in Mzansi?
Suid-Afrikaanse universiteite het 'n heel ander bestaansrede. Daardie groot Marxistiese intellektueel, dr. Blade Nzimande, stel dit onomwonde: Mzansi se universiteite is in werklikheid religieuse instansies wat daar is om offerandes te bring aan die altaar van die god Transformasie.
Dit help dus g'n … Lees verder
Suid-Afrikaanse universiteite het 'n heel ander bestaansrede. Daardie groot Marxistiese intellektueel, dr. Blade Nzimande, stel dit onomwonde: Mzansi se universiteite is in werklikheid religieuse instansies wat daar is om offerandes te bring aan die altaar van die god Transformasie.
Dit help dus g'n … Lees verder