Suidpunt: Vergeetwoorde of zombiewoorde?

Stel jou voor jy moet 600 jaar se Afrikaans/Nederlands inhaal net om ‘n eenvoudige sin te skryf.

So iets is niks snaaks vir die Latynstudent nie, want die kultuurtaal rondom Rome het sonder ‘n woordeboek so drasties verander dat mens … Lees verder