Krim: meer as 95 persent stem vir aansluiting by Rusland

Mense gehul in Russiese vlae vier fees op die Lenin-plein in Sevastopol

Meer as 95 persent van kiesers in die Krim-referendum het “ja” gestem vir die outonome republiek om by Rusland aan te sluit terwyl minder as 4 persent wil … Lees verder

Alles wat Afrikaans is, word onderdruk

Maar kry vir julle. Engeland land is ook tops as dit kom by propaganda en is op dieselfde pad as Amerika en Frankryk. Om jou eie slegtighede te verbloem, wat doen jy? Produseer wêreldnuus en kontreinuus wat fokus op alle

Lees verder

Blade Nzimande se oerkommunistiese logika

Binne die liberale demokrasie, asook alle moderne samelewings, word daar aanvaar dat individue, asook groepe, self kan besluit oor die opvoeding van hul kinders en mag hulle ook op moedertaalonderrig aandring.

Trouens, die laaste keer toe moedertaalonderrig op skool en

Afrikaans het die reg om op elke spyskaart (en enige ander plek) te verskyn

Kom ons ontleed die argument: Afrikaans mag nie op 'n spyskaart verskyn sonder die swart tale nie, want dit sou onbehoorlike bevoordeling wees. Die sprekers van swart tale dring egter nie daarop aan dat hul tale op 'n spyskaart verskyn … Lees verder