Leon Lemmer: Leon de Stadler sit sy kruistog teen Afrikaans voort

Dit is algemene kennis dat blanke Afrikaanssprekendes die voorste vegters teen Afrikaans aan die Universiteit Stellenbosch (US) is. Heel moontlik is daar niemand wat meer afkeurenswaardig in hierdie rol funksioneer as Leon de Stadler nie, want hy doen dit onder … Lees verder

FW verraai en Naspers verdraai

roodt_dan_wiki

deur Dan Roodt

[followbutton username=’danroodt’ count=’true’ lang=’en’ theme=’light’]

Hou van Dan Roodt’s se Facebookblad

Die boikotaksie wat daar die afgelope paar weke spontaan teen die Naspersgroep losgebars het, kom ná jare van oneerlikheid deur mnr. Koos Bekker se maatskappy.

Naspers … Lees verder

Moenie familie by taaldebat betrek

Lionel AdendorfIn repliek op Dan Roodt se opmerkings in Naspers, ons IG Farben?, dit is inderdaad so dat ek Afrikaans grootgeword het, na ‘n oorspronklike Afrikaanse universiteit toe gegaan het en in Engels klas gekry het en verlief geraak het … Lees verder

Ras ? die nuwe alibi vir Afrikanerhaat

Ek was nog nooit ‘n voorstander van kleinlike segregasie nie en in my studentedae rondom 1980 het ek saam met swartes in die lokasies gekuier. Toe kon mens dit nog doen sonder om jou lewe te waag, anders as vandag.

Lees verder

Ek was nog nooit ‘n voorstander van kleinlike segregasie nie en in my studentedae rondom 1980 het ek saam met swartes in die lokasies gekuier. Toe kon mens dit nog doen sonder om jou lewe te waag, anders as vandag.

Lees verder