Tornado verniel Sydney

’n Tornado het Sydney Woensdagoggend getref en groot skade aangerig.

Vernietigende winde van tot 200 kilometer per uur en hael so groot soos krieketballe het bome en kragpale laat omval, dakke afgeruk en mure ineen laat stort.

Verskeie internasionale en … Lees verder

Sikloon woed aan Australiese ooskus

‘n Sikloon saai verwoesting aan die Australiese ooskus, ‘n verskynsel wat volgens weerkundiges die kus elke tien jaar teister.

Miljoene dollar se skade is reeds aan geboue en infrastruktuur­ aangerig en vier mense het omgekom in die storm.

Spoorlyne na … Lees verder

Gyselaarsdrama in Sydney

‘n Gyselaarsdrama ontvou tans in Sydney, Australië. Volgens praag se plaaslike verteenwoordiger in die stad, het “‘n vrou, vermoedelik ‘n polisievrou wat nie aan diens was nie, ‘n geweerkolf opgemerk in die rugsak van ‘n man wat die Lindt-sjokoladewinkel in … Lees verder

Vuurwerkvertonings in Sydney, Dubai vir Nuwe Jaar

sydneyDie stad Sydney in Australië beloof ‘n ongeëwenaarde vuurwerkvertoning vanaand wanneer die wêreld die nuwe jaar begroet.

Die hawestad sal verlig word deur tonne vuurwerk wat die eerste maal in 10 jaar van die Sydney Operahuis afgevuur sal word.

Daar … Lees verder

Rugby en die Afrikaner

deur Albert Brenner

Jy sal hom vind daar waar hy deur die strate van menige Westerse stad drentel – veral in Statebondshoofstede soos Londen, Dublin en Sydney.

En in die stede en dorpe van Suid-Afrika is hy ‘n algemene gesig…

Lees verder

Piet Croucamp se algemene probleem met Afrikaners

Die probleem met blanke Suid-Afrikaners – kode vir Afrikaners – is dat hulle veralgemeen, verduidelik “politieke ontleder” en dosent, dr. Piet Croucamp, en hy sê dit sonder dat die lagwekkende ironie op enige waarneembare manier by hom registreer, en daar … Lees verder