Swaziland se hoofregter op vrye voet

Swaziland se hoofregter, Michael Ramodibedi is steeds op vrye voet, het RSG berig.

Dit volg nadat die polisie ‘n finale waarskuwing aan hom uitgereik het om homself oor te gee.

‘n Lasbrief vir Ramodibedi se inhegtenisneming is verlede Vrydag uitgereik. … Lees verder

Vyf miljoen swartes kry skottels vir digitale TV

Die departement van kommunikasie gaan buurlande help om satellietskottels aan te skaf sodat hulle SABC-propaganda kan volg.

Die regering het ‘n veldtog aangekondig wat veral swart Suid-Afrikaners in staat sal stel om met skottels en toestelle uitsaai-seine na digitaal om … Lees verder

Swazi-hoofman verbied minirompe en broeke vir vroue

‘n Swazi-hoofman het vroue verbied om minirompe en broeke te dra tydens ‘n tweedaagse nominasieproses wat gister begin het kandidate vir die voorgenome verkiesing aan te wys.

“Ek het onlangs aan die inwoners gesê dat hulle môre behoorlik moet aantrek, … Lees verder

Swaziland het die kolonialisme voorlopig oorleef

Die grootste enkele skade wat die Britse kolonialisme en imperialisme in Afrika gedoen het, is om die Westminster-stelsel van een-mens-een-stem op ‘n andersoortige sosiale werklikheid af te forseer. Die resultaat is dat vreemde ideologieë (sosialisme, kapitalisme, ens.) binne ‘n veelpartystelsel … Lees verder

Doeane-unie kan ineenstort

Daar hang 'n wolk oor die Suider-Afrikaanse Doeane-unie nadat drie lidlande, Botswana, Lesotho en Swaziland, in Junie ’n samewerkingsooreenkoms met die EU gesluit het sonder die goedkeuring van Suid-Afrika en Namibië, die ander lidlande.

Die bedreiging wat die samewerkingsooreenkoms vir

Lees verder