Swartvlek onder beheer terwyl markte in Ooste groei

Sitrusboere in Suid-Afrika is nie verleë oor die EU se besware teen ‘n sogenaamde swam op hul produkte nie.

Sitrusinvoere na Europa is voorheen gestaak weens vrese oor swartvlek. Dié stap is deur talle ontleders gesien as ‘n manier om … Lees verder

Swartvlek-kwessie oor SA sitrus na WHO

Die krisis wat die EU oor swartvlek by SA se sitrus veroorsaak het, is op hoë vlak met die WHO opgeneem.

Sitrusboere het die stap van die Departement van Handel en Nywerheid verwelkom om die swartvlekkwessie na die Wêreldhandelsorganisasie (WHO) … Lees verder