‘Sterf, wit skuim!’ skree plaasaanvaller

In ‘n duidelik rasgemotiveerde aanval, het ‘n plaasaanvaller gister op ‘n boervrou “Die, malungu!” en “Viva Malema” geskree toe hy haar aangerand het. Mnr. Leon Koekemoer het egter sy vrou te hulp gesnel, een aanvaller in die gang van hul … Lees verder

Dan Roodt vanmiddag 3.30 op SABC 2 se ‘Point Blank’

Dr. Dan Roodt, skrywer en uitgewer van praag.co.za, sal vanmiddag om 3.30 op die SABC 2 se TV-program “Point Blank” verskyn. Die onderwerp is “Rassisme in Suid-Afrika”. Die program word direk uitgesaai en duur ‘n halfuur.

купить гидробакФильчаков

Neem… Lees verder

Nuwe rasseherrie rondom Obama se velkleur

obama en hillaryEen van die vername leiers van die Amerikaanse Demokratiese Party en meerderheidsleier in die senaat, Harry Reid, het verskoning aangeteken vir ‘n opmerking oor president Barack Obama se velkleur en taalgebruik. Ook oudpresident Bill Clinton het glo oor Obama gesê … Lees verder

Swart Kersfees

Jan Rabie

Hierdie, waarskynlik die mees polities onkorrekte kortverhaal in Afrikaans, is in 1947 vir die eerste keer gepubliseer. Daarna het dit in die vergetelheid versink en is ook nie opgeneem in Jan Rabie se Versamelverhale wat in 1980 op die skrywer Lees verder

Blonde lugwaardinne ‘nie ayoba’

Nie 'ayoba' in die NSAIets wat nooit sal ophou om my te verstom nie, is hoe die hoofstroommedia blatant, sonder om te blik of te bloos, vir hul lesers kan lieg.

In ‘n rubriek in Rapport lewer Johan Maarman ‘n tirade oor twee blanke … Lees verder