Plaaswag-eienaar kry swaarste vonnis

Rudolf Struwig (51), eienaar van ʼn plaaswagonderneming, is Donderdag in die Pietermaritzburg hooggeregshof twee keer lewenslank gevonnis vir die moorde op twee swart plaaswerkers.

Die swart werkers was glo “moeilikheidmakers”. Regter Igna Stretch het die swaarste vonnis oor Struwig uitgespreek.… Lees verder

Limpopo-boere met miljoene beboet

Minstens tien boere in Limpopo is deur arbeidsinspekteurs beboet omdat hulle hul werknemers te min betaal.

Volgens die departement van landbou beloop van die boetes tot ’n miljoen rand.

Arbeidsinspekteurs wat plase besoek het, het glo op “ernstige oortredings” van … Lees verder