Boendoeregter pak Steve Hofmeyr by KKNK

Steve Hofmeyr word verbied om in Oudtshoorn op te tree, maar sy handelsmerknaam word uitgebuit om kaartjies te verkoop vir ‘n boendoehof wat tans in sy afwesigheid plaasvind by die KKNK.

Prof. Pierre de Vos, ‘n giftige anti-wit aktivis wat … Lees verder

Swart dwaling en wit woede

Ná die Verraad van ’94 is Afrikanergeduld en -sin vir regverdigheid met “wit vrees” verwar. Nou word sporadiese uitbarstings aan regse kant as blote rassisme deur die liberales weggepraat. Inderwaarheid is dit simptomaties van ‘n baie meer – vir die … Lees verder