Cheeky Watson bestuur glo OP-rugby in die afgrond

Die toekoms van die Southern Kings en die Oostelike Provinsie se Super Rugby-deelname is in die gedrang met ‘n finansiële oorsig van Uniepresident Cheeky Watson se bedroewende bestuur.

Die afgelope paar maande was daar geen tekort aan verslae van die … Lees verder

Cosatu sê wittes laat Springbokke verloor

Cosatu in die Wes-Kaap sê die swak prestasie van die nasionale rugbyspan die afgelope naweek, is omdat daar nie genoeg swart spelers in die span was nie.

Die vakbondfederasie sê daar is ‘n praktyk van “omgekeerde regstellende aksie” in rugby. … Lees verder