Dodetal in Washington-skietery op 13

Talle mense is dood en gewond in ‘n skietvoorval by die VSA se vlootwerf in Washington DC. Owerhede sê ‘n swart man was vir die aanval verantwoordelik.

Volgens die departement van verdediging is minstens een verdagte dood terwyl ‘n vlootamptenaar, … Lees verder