Flint se waterkrisis ontbloot swart mislukking

Minder as ‘n maand nadat die wit goewerneur Rick Snyder van Michigan ‘n noodtoestand verklaar het, is net een ding duidelik: Die oplossing vir die Flintwaterkrisis sal baie duur wees, ook vir rasseverhoudinge.

“Dit is ‘n misdaad teen die mense … Lees verder