Twee gholfers wat op baan oorval is, weer terug

Twee Bloemfonteinse vriende het Maandag weer ‘n potjie gholf gespeel en afgeslaan by die bof van die sewende putjie op die Bloemfontein-gholfklubbaan, waar hulle meer as ‘n week gelede beroof is.

Byron Wegger en Francois Faasen is op 8 Januarie … Lees verder

Swart olimpiese naelloper se dogter doodgeskiet

Die dogter van die swart Amerikaanse Olimpiese naelloper, Tyson Gay, is tydens ‘n skietery tussen swartes in Lexington, in die Amerikaanse staat, Kentucky, doodgeskiet.

Die polisie sê Trinity Gay is in die nek gewond toe twee motors met swart insittendes … Lees verder

Swart misdaad in VSA skep blanke vrees

In 'n onlangse essay in die New York Times, skryf Brent Staples, 'n lid van die koerant se hoofredaksie: "Die ervaring om vir 'n misdadiger aangesien te word, is 'n soort inisiasieritueel vir Afro-Amerikaanse mans. Veiligheidswagte agtervolg ons in winkels.

Lees verder