Alle volke is bestem om te verdwyn, sommige gouer as ander. Dit kan wees dat die Afrikaner een van die volgende volke is om in die vergetelheid weg te val, en as dit die geval is, sal dit wees weens … Lees verder
Etiket: swart maandag
Swart Maandag: Afrikaners staan saam teen onophoudelike plaasmoorde
Regoor die land het Afrikaners vandag swart aangetrek uit protes teen plaasmoorde en ter ondersteuning van boere en hulle families wat vlaag op vlaag van plaasaanvalle en moorde moet trotseer.
Die aksie vorm deel van die landswye ‘Swart Maandag’-protesaksies teen … Lees verder