SAPD doof vir bejaarde wat om hulp pleit

effers3Henry Geldenhuys, voorsitter van TLU SA se Veiligheidskomitee het sy misnoeë uitgespreek oor die swak diens van die SAPD in Utrecht nadat ʼn 74-jarige dame dringende hulp by die SAPD stasie gepleit het en eers dae later enige reaksie ontvang … Lees verder

Vyf swart aanvallers skiet man, martel vrou by Centurion

rain‘n Egpaar wat in Mnandi buite Centurion op hul hoewe aangeval is, het in die vroeë oggendure van skote wakker geword.

Die vyf swart aanvallers het Rina de Villiers (70) se 73-jarige man Henk in die hart geskiet en haar … Lees verder