Suide van Johanneburg, Brits, Kaapstad gebuk onder onluste

Geweld oor gebrekkige dienslewering en behuising het weer opgevlam in Ennerdale in die suide van Johannesburg. Volgens berigte word voertuie met klippe bestook.

Gewelddadige oproer kom sedert verlede week in Eldoradopark, Freedom Park, Kliptown, Lenasia, Ennerdale en Finetown voor. Verskeie … Lees verder

Dullstroom-plaasaanval: Twee onskuldiges wat altyd net die goeie in almal wou raaksien

Die grusame verhaal van die plaasaanval in Dullstroom, is nogmaals een van wrede swart geweld teen onskuldige wit slagoffers.

Sue Howarth is in ‘n kritieke toestand in die Midmed intensiewe sorgeenheid. Haar man, Robert Lynn, lê minder as ‘n honderd … Lees verder

Milwaukee-geweld: Oorledene se suster vra dat wit voorstede aangeval word

Na geweld en onluste deur swart inwoners van Milwaukee in die Amerikaanse deelstaat Wisconsin, is ‘n gedenkdiens gehou vir Sylville Smith (23), die gewapende swartman wat deur die polisie doodgeskiet is.

Sherelle Smith, die oorledene se suster het swartes intussen … Lees verder

Facebook meen grafiese geweld teen wit beamptes is gemeenskapsvriendelik

Facebook weier om ‘n walglike afbeelding van ‘n Black Panther wat ‘n wit polisiebeampte se keel afsny van ‘n bladsy te verwyder wat deur die vermeende Dallas-skieter Micah Johnson gebruik is.

Die grusame foto toon ‘n man geklee is in … Lees verder

Boendoeregter pak Steve Hofmeyr by KKNK

Steve Hofmeyr word verbied om in Oudtshoorn op te tree, maar sy handelsmerknaam word uitgebuit om kaartjies te verkoop vir ‘n boendoehof wat tans in sy afwesigheid plaasvind by die KKNK.

Prof. Pierre de Vos, ‘n giftige anti-wit aktivis wat … Lees verder

Egpaar vertel van nagmerrie-aanval

In die 31 jaar sedert Hannes (61) en Hannetjie (66) le Roux in hul huis in Noordheuwel, Krugersdorp woon, was die bejaarde egpaar nooit slagoffers van enige vorm van misdaad nie, maar op 28 Januarie het alles verander.

Hannes was … Lees verder