Ons hoor van die môre tot die aand van ” haatspraak “, ‘n foefie wat uit linksliberale Amerika hierheen oorgewaai het. ‘n Mens kan haas nie jou mond meer oopmaak nie sonder dat jy op die een of ander manier … Lees verder
Etiket: Swart Ekonomiese Bemagtiging
Nuwe SEB-teikens teen wit ondernemings gemik
Klein wit sake-ondernemings sal benadeel word deur die nuwe reëls vir swart ekonomiese bemagtiging (SEB), want volgens ontleders, sal dit moeilik wees vir die meeste van hulle om te voldoen daaraan.
Die departement van handel en nywerheid het Vrydagmiddag die … Lees verder
Zoeloe-treffer teen Indiërs gemik
Mbongeni Ngema se liedjie AmaNdiya [Indiërs] het in 2002 vir ‘n opskudding gesorg. Twaalf jaar later hou die Zoeloes nog ewe min van die Indiërs en nog ‘n treffer Umhlab ‘Uzobuya [Terug na die grond] verwys ook neerhalend na Indiërs.… Lees verder
Wit Oktober
[followbutton username=’ManfredDelport’ count=’true’ lang=’en’ theme=’light’]
Volg Manfred op Facebook.
Die Rooi Oktober-veldtog, ‘n protesaksie van blankes teen die verval in Guptatopie en die diskriminasie wat ons ervaar, het heel voorspelbaar, redelik polemiek veroorsaak. Een bron van … Lees verder
Ondersoek beweerde SEB-gekonkel by Goldfields vra VF+
Bewerings van korrupsie by die goudmynmaatskappy Goldfields rondom Swart Ekonomiese Bemagtiging (SEB) moet oopgevlek word en die Vryheidsfront Plus gaan die Valke versoek om die bewerings te ondersoek en skuldiges voor die hof te bring, sê adv. Anton Alberts, die … Lees verder
Die bleekvel-Atlasse
deur Manfred Delport
[followbutton username=’ManfredDelport’ count=’true’ lang=’en’ theme=’light’]
Volg Manfred op Facebook.
Regering wil nou privaatpensioene begin tap
Die ANC-minister van ekonomiese ontwikkeling gaan maniere bekyk waarop die R1,5 triljoen wat in privaat- en regeringspensioene belê is, vir “ontwikkeling” gebruik kan word. Waarskynlik sal sulke “ontwikkelingsprojekte” deur begungstigdes van Swart Ekonomiese Bemagtiging en swart sakemanne na aan die … Lees verder