ANC wil slegs swart boere bystaan met droogtehulp

Die ANC-regime stel slegs daarin belang om swart boere by te staan met droogtehulp.

Daar is volgens die regering ‘n “groot behoefte aan die opgradering van voerkrale vir begunstigdes van grondhervorming”. Dit beteken sukkelende swart kleinboere.

Dit is wat die … Lees verder

Meer as 50 000 nuwe grondeise

Daar is reeds 54 351 nuwe restitusie grondeise, in terme van die wysiging van die Wet op Restitusie van Grondregte (Wet 15 van 2014), ingedien. Hierdie syfer is bekend gemaak deur die minister van landelike ontwikkeling en grondhervorming, Gugile Nkwinti, … Lees verder

Swart landbou in maalkolk van Amerikaanse slagspreuke

In toesprake wat op 11 Augustus 2006 en 28 Augustus 2007 gelewer is deur die toenmalige minister van landbou, Lulana Xingwana, is aangekondig – onder die gebruiklike vloedgolf van Amerikaanse slagspreuke en gemeenplase oor vroueregte en apartheidskuld – dat spesifieke … Lees verder

Swart boere waarsku minister, Absa prys grondbeleid

Swart boere het gevra dat grond slegs toegewys word aan nuwe swart boere wat die vermoë het om dit te gebruik.

Die president van die swart boerevereniging, Mzamo Mlengana, sê die minister van Grondhervorming, Gugile Nkwinti, moet sorg dat maatstawwe … Lees verder

ANC-premier van Noordwes pleeg ‘ergste mishandeling teenoor diere’

Die ergste wreedheid teenoor diere wat hy nog ooit gesien het, sê ‘n lid van die Dierbeskermingsvereniging oor die lot van plaasdiere op die oorgewig ANC-premier van Noordwes se plaas.

Lees verder.

Neem deel aan die gesprek en lewer… Lees verder

Swart boere ontvang R146 miljoen aan verdere hulp

Dit volg op dreigemente van regsaksies deur die Landbank teenoor meer as 500 hoofsaaklik swart boere wat in gebreke bly om lenings wat aan hulle toegestaan is, terug te betaal.

Joemat-Petterson het Vrydagaand 'n werkswinkel van die Nasionale Swart Boere-unie

Lees verder

Swart boere immuun teen Landbankterugnames

Maar volgens ingeligte bronne is daar "honderde swart boere" wat nie betaal nie en wie se plase tans aan regsoptrede blootgestel is. Die uitvoerende hoof van die Landbank, Phakamani Hadebe, beweer dat die bank R100 miljoen per maand weens hierdie … Lees verder