Die twee mans wat vermoedelik ‘n bejaarde vrou op haar plaas in die Kalbasfontein omgewing vir etlike ure gemartel het, is steeds op vrye voet.
Dit kom nadat ‘n 64-jarige vrou Vrydagoggend deur twee mans by haar plaas se hek … Lees verder
Die twee mans wat vermoedelik ‘n bejaarde vrou op haar plaas in die Kalbasfontein omgewing vir etlike ure gemartel het, is steeds op vrye voet.
Dit kom nadat ‘n 64-jarige vrou Vrydagoggend deur twee mans by haar plaas se hek … Lees verder
Drie swart verdagtes wat na bewering ‘n boer van Levubu in Limpopo wreedaardig vermoor het, verskyn vandag in die periodieke hof buite Thohoyandou.
Die drie, onder wie ‘n plaaswerker, het die 60-jarige Hennie Bonnema verlede maand ingewag en doodgesteek. Daar … Lees verder
Die soektog na die vermiste Annetjie Myburgh van die Elanzeni-distrik naby Barberton is afgeskaal.
Myburgh is Woensdag as vermis aangegee nadat sy nie by die werk opgedaag het nie.
Daar was in die afgelope sewe weke twee inbrake en vier … Lees verder
‘n Boer van Paulpietersburg in KwaZulu-Natal is Vrydagaand in sy huis vermoor.
Friedel Filter is deur swart aanvallers op die plaas Frischgewagt oorval waar sy dogter en skoonseun uit Duitsland tans kuier.
Die swart aanvallers het die boer na buite … Lees verder
‘n Witman is Vrydagaand koelbloedig op ‘n hoewe in Mnandi, Centurion, deur swart aanvallers doodgeskiet.
Douglas Morgan (72) het glo drie skote gehoor waarvan een sy seun, Mathew (43) getref het.
Die swartes het die alarm onskadelik gestel.
Mathew, ‘n … Lees verder
Twee jong Moot-mans het Maandagoggend op hulle voete gedink toe hulle ‘n tiener in Booysens te hulp gesnel ná ‘n noodoproep.
Jaco Green (20) het Maandagoggend by sy vriend Emile Rheeder (20) in Villieria gekuier to Green ‘n oproep van … Lees verder
‘n Plaasvoorman van Gauteng word tans vir skedelbreuk behandel nadat drie gewapende swartmans hom Vrydagnag aangeval het in sy huis en hom herhaaldelik oor sy kop met ‘n wielsleutel geslaan het.
Die drie gewapende swartes het Johan Freysen op die … Lees verder
‘n Egpaar van Bryanston, Johannesburg, is geskiet terwyl hulle probeer het om hul 9-jarige dogter te beskerm teen swart aanvallers.
Die Citizen berig dat Barbara Edwards Woensdagoggend om hulp geskree het toe sy en haar man, Norman, voorgekeer is deur … Lees verder
Die polisie het bevestig dat geen arrestasies nog gemaak is ná die Efficient Group se hoofekonoom, Dawie Roodt, en sy gesin Donderdagnag in hul huis in Pretoria aangeval is nie.
Roodt en sy vrou, hul twee kleuters, en sy dogter … Lees verder
Die moordverhoor na die dood van die gewilde kampioenbokser, Corrie Sanders, duur vandag voort.
Die slagoffer van ‘n ernstige motorfietsongeluk, ‘n 20-jarige man, is deur swart omstanders beroof en rondgesleep aan sy gebreekte arm.
Quinton Wagner, wie se pa vroeër vanjaar voor hom deur swartes in ‘n huisrooftog doodgeskiet is, veg om sy lewe … Lees verder
’n Lid van die gemeenskapspolisiëringsforum in Geduld, Springs, staar ‘n moordklag in die gesig nadat hy ’n swart aanvaller in die been geskiet het.
Kapt. Johannes Ramphora, polisiewoordvoerder, het bevestig die GPF-lid gaan moontlik van poging tot moord aangekla word.… Lees verder
Vyf swart aanvallers het ‘n bejaarde man en sy vrou van Bon Accord, noord van Pretoria, Saterdagmiddag met ’n graaf en ’n byl op hul kleinhoewe aangeval.
Laszlow Bercsényi (87) het vroeg Sondagoggend aan sy wonde beswyk nadat vyf rowers … Lees verder
‘n Groot Merinoboer in die Oos-Kaap is op sy plaas in die Barkley-Oosgebied vermoor.
Sarel Pretorius is laat in die aand om ongeveer 9h30 doodgeskiet op 14 Januarie 2014 deur swart aanvallers
Die polisie sê die 61-jarige Pretorius is doodgeskiet. … Lees verder