Swart aanvallers hou gesin op Uis aan

Die knal van ’n enkele geweerskoot­ was vroeg Dinsdagaan­d ­op Uis die aankondiging van die einde van die eerste episode van ’n aanddrama­ waarin ’n gesin van vier deur ’n boewebende van vyf gewapende swartmans aangehou is, het die Republikein … Lees verder

Swarte wat vier vroue vermoor vas

jailʼn 20-jarige swarte is in hegtenis geneem in verband met die moorde op vier vroue in Hazyview, Mpumalanga.

Kol. Leonard Hlathi, woordvoerder van die polisie, het gesê die verdagte se oom het hom aan die polisie oorgegee. Hlathi sê dit Lees verder

‘Aanvallers praat nie, skiet net’

shooting“Hulle het niks gepraat nie. Toe hulle in die kombuis kom het hulle hom net geskiet. Sommer net.”

Willem Swanepoel se dogter, Karien van der Berg van Harry Gwalastraat in Dennesig, Middelburg, sukkel om die woede en hartseer te onderdruk. … Lees verder