Heart of darkness (1899) is ‘n novelle van Joseph Conrad (1857-1924). Meer as ‘n halfeeu gelede was dit een van my voorgeskrewe boeke. As ‘n Rose Classic is die teks gratis in ‘n Kindle-weergawe beskikbaar. Conrad is ‘n Pool wat … Lees verder
Etiket: swart
Leon Lemmer: Hinton Rowan Helper se strewe na ‘n nasiestaat
Uitvinders is mense wat dinge skep wat nie bestaan het nie. Ontdekkers is mense wat dinge opspoor en ervaar wat voorheen nie in eie geledere bekend was nie. Sowel die uitvinders as die ontdekkers was hoofsaaklik blankes. In hierdie rubriek … Lees verder
Dan Roodt: Gestel daar was geen swartes in Suid-Afrika nie?
Die boek deur Ferial Haffajee wat vandeesweek met fanfare vrygestel is, What if there were no whites in South Africa? het ‘n soort taboe verbreek in die sin dat dit ons noop om Suid-Afrika suiwer in rasseterme te beskou. So … Lees verder
Rasse-oorlog dreig in Johannesburg oor huise
Die onluste wat Newclare sedert Maandag teister, is ‘n rasse-oorlog in die kleine tussen swartes en bruines.
Inwoners is al vir jare in mekaar se hare. “Die regering bou huise wat vir ons [swartes] bestem is en dan voor die … Lees verder
Leuens en pseudowetenskap: Ope brief aan Julian Rademeyer
Geagte meneer Rademeyer,
Ek reageer op u skrywe op die Daily Maverick se webblad. Ek het dit terloops vir ‘n oomblik oorweeg om hierdie skrywe in Engels te rig, maar toe besef ek dat, verengels soos u mag wees … Lees verder
Afrikaanse regstudie aan die Universiteit van Johannesburg afgeskaf
‘n Mens kan nie meer regte in Afrikaans aan die Universiteit van Johannesburg, die voormalige Randse Afrikaanse Universiteit, studeer nie. Die laaste Afrikaanse klas, wat uit slegs 15 studente bestaan het, is einde verlede jaar afgeskaf.
Volgens die dekaan van … Lees verder
Swart is die nuwe wit
deur Leon Lemmer
Propagandiste vir swart mag, bv die ANC, gee voor dat daar nog nooit so erg teen mense gediskrimineer is as tydens apartheid nie. Omdat swartes na bewering so uitermate benadeel is, word apartheid deesdae as voorwendsel misbruik … Lees verder
Rasstellende aksie moet weg!
[followbutton username=’danroodt’ count=’true’ lang=’en’ theme=’light’]
Hou van Dan Roodt se Facebookblad
Ek is nie seker wie eerste van “rasstellende aksie” begin praat het nie. Dis egter een van daardie vindingryke Afrikaanse terme of woordspelinge wat die onreg … Lees verder
Louis Changuion oor die grondkwessie
deur Leon Lemmer
Louis Changuion, met die bystand van ‘n mede-historikus Bertus Steenkamp, het redelik onlangs die volgende wetenskaplike studie gepubliseer: Omstrede Land: Die historiese ontwikkeling van die Suid-Afrikaanse grondvraagstuk, 1652 tot 2011 (Pretoria: Protea Boekhuis, 2011, 471p). In die … Lees verder
Barack Obama versag vonnisse van swart dwelmoortreders
President Barack Obama het die gevangenisstrawwe van agt mense wat aan crack-kokaïen-oortredings skuldig bevind is, versag. Volgens die Amerikaanse president is hulle gestraf deur ‘n onbillike strafregstelsel wat verarmde swart gemeenskappe buitengewoon seermaak.
Al die gevangenes is vir ten … Lees verder
Cosatu, ANC dreig Hoër Volkskool Heidelberg met “3000-man-optog”
Cosatu, tesame met die ANC en die SAKP, dreig die Hoër Volkskool Heidelberg met massa-optrede ná ‘n tugverhoor wat aanbeveel het dat ‘n swart leerling geskors word.
Volgens ‘n berig in ‘n plaaslike koerant, beplan “3000 lede van die … Lees verder
Swartbemagtigingsfonds verdedig R34m vir luuksewinkel
Die uitvoerende beampte van die Nasionale Bemagtigingsfonds, Philisiwe Mthethwa, verdedig die besluit om ‘n luukseboetiek in Johannesburg te befonds deur te sê dat die kleinhandelsektor rassetransformasie benodig. Só berig die koerant The New Age.
“Die afgelope vier dae is … Lees verder
Piet Croucamp se algemene probleem met Afrikaners
Die probleem met blanke Suid-Afrikaners – kode vir Afrikaners – is dat hulle veralgemeen, verduidelik “politieke ontleder” en dosent, dr. Piet Croucamp, en hy sê dit sonder dat die lagwekkende ironie op enige waarneembare manier by hom registreer, en daar … Lees verder
Die verbeelde swart inbreker in Oscar se huis
Suid-Afrika is ‘n gewelddadige plek. Ons verkragting en huishoudelike geweld maak dit een van die mees gevaarlike lande ter wêreld, veral om ‘n wit vrou te wees.
Verlede jaar alleen is daar 15 609 moorde gepleeg, maar die sensasionele gebeure … Lees verder