Die private kleuterskool op die Universiteit van die Vrystaat se Bloemfontein-kampus, Tiny Professors, gaan volgende maand sy deure sluit.
Dit kom nadat die skool vroeër die maand ‘n brief, wat in OFM-nuus se besit is, aan ouers gestuur het waarin … Lees verder