Swaar reën demp Krugerwildtuin, Oscar

natDaar is nog geen einde in sig vir die deurdringende reën wat dae reeds oor die noordelike en oostelike dele van die land uitsak nie, het RSG berig.

Dit reën reeds ‘n week lank in Gauteng en Mpumalanga. Die Suid-Afrikaanse … Lees verder

Pasop vir malaria en knokkelkoors!

Die Nasionale Instituut vir Oordraagbare Siektes (NIOS) moedig reisigers wat terugkeer van Mosambiek en ander malariabrandpunte aan om onmiddellik ‘n dokter te raadpleeg as hulle ‘n koors het.

“Daar kan ‘n rekord aantal gevalle van malaria wees as gevolg van … Lees verder

Swaar reën looi Oos-Kaap

floodsecDie N1-snelweg tussen Laingsburg en Prince Albert in die Wes-Kaap is heropen na oorstromings in die gebied.

Die plaaslike Wilgerhoutrivier het vroeër oor sy walle gestoot, wat die sluiting van die N1 genoodsaak het en ‘n swaar las op die … Lees verder

Steenbrasdam het g’n kraak

Die stad Kaapstad het gerugte dat die wal van die Steenbrasdam naby Gordonsbaai ‘n kraak in het, as onverantwoordelik beskryf.

Volgens Farouk Robertson van die stad se Water en Sanitasie-afdeling word die gerugte op sosiale netwerke versprei.

Hy sê die … Lees verder

Kaap van storms

kaapstormsTwee kouefronte beweeg in die rigting van die Kaap en sal na verwagting swaar reën, koue, oorstromings, sneeu, stormsterk winde en onstuimige seetoestande veroorsaak.

‘n Weervoorspeller van die Suid-Afrikaanse Weerdiens, het gesê die eerste front sou die Moederstad Dinsdag getref … Lees verder