Christi van der Westhuizen, doktor in drogredenasies

afrikanertjie

deur Joseph Secrève

In een van Naarspers se publikasies – Die (tweederangse) Burger – verskyn op 14 Februarie ’n onderhoud met Christi van der Westhuizen oor haar promosieondersoek na die moontlikhede wat die demokratiese (sic) Suid-Afrika vir Afrikanervroue kan bied … Lees verder

Riana Scheepers en die afgod van politieke korrektheid

Die eerste reaksie wat die skryfster Riana Scheepers had toe haar ouers in ‘n plaasaanval beseer is, is om te verklaar: “My ma en pa was nie twee rassiste wat in ’n wit toring gesit het nie.”

Dit herinner so Lees verder