Dankie tog vir die MRK en die Gelykheidshof!

Soweto is in ligte laaie. Diegene wat die hoofstroommedia jeugdiges noem, is op ‘n plundertog gemik teen uitlanders; diegene wat nie die plaaslike bevolking se taal, etniese herkoms of velkleur deel nie. Somaliërs, asook winkeleienaars uit Pakistan word geteiken. ‘n … Lees verder

Katz en Rubinstein braai vir Sunette Bridges oor ‘rassisme’

Twee Kaapse regsgeleerdes, Anton Katz en Brigit Rubinstein, het gister in die Wes-Kaapse Hooggeregshof namens die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie teen die sangeres Sunette Bridges opgetree. Advokaat Anton Katz het aan die hof gesê dat dit gaan om die Grondwet en dat … Lees verder

Sunette Bridges vandag in Kaapse Gelykheidshof oor ‘rassisme’

‘n Skouverhoor soos dit destyds in die Sowjetunie en ander Oos-Europese lande gehou is, begin vandag in die Wes-Kaapse Gelykheidshof waar Sunette Bridges teregstaan op klagtes van “rassisme” en “haatspraak”.Die saak is deur die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie teen haar aanhangig gemaak. … Lees verder

Leon Lemmer-rubriek: Vinette Ebrahim se doelbewuste belediging van Sunette Bridges

Vinette Ebrahim is ‘n aktrise in die televisie-sepie 7de Laan. Ek herinner my dat sy na ‘n vakansiebesoek (aan Suid-Amerika?) haarself “beroemd” genoem het. In werklikheid is sy bloot bekend aan sommige mense wat met ligte vermaak op televisie gediend … Lees verder

Vinette Ebrahim is ‘n aktrise in die televisie-sepie 7de Laan. Ek herinner my dat sy na ‘n vakansiebesoek (aan Suid-Amerika?) haarself “beroemd” genoem het. In werklikheid is sy bloot bekend aan sommige mense wat met ligte vermaak op televisie gediend … Lees verder

Herman Wasserman oor die Larney-liedjie van Dookoom

‘n Mens kon dink dat Die Burger se anti-blanke gesindheid teen hierdie tyd ‘n versadigingspunt bereik het. Pleks daarvan het hierdie koerant hom egter die afgelope tyd op sy ingeslane weg oortref. Na die dood van Johannes Grosskopf, ‘n oud-Naspersjoernalis … Lees verder

Leuens en pseudowetenskap: Ope brief aan Julian Rademeyer

Geagte meneer Rademeyer,

Ek reageer op u skrywe op die Daily Maverick se webblad. Ek het dit terloops vir ‘n oomblik oorweeg om hierdie skrywe in Engels te rig, maar toe besef ek dat, verengels soos u mag wees … Lees verder

MRK bevind teen wit mans

Die Menseregtekommissie het die joernalis Nechama Brodie, die navorser Lisa Vetten, die webblad Africa Check en prof. Naeema Abrahams van die Mediese Navorsingsraad gelyk gegee nadat Sunette Bridges ‘n klag teen hulle ingedien het.

Africa Check is berug vir eensydige … Lees verder

Steve Hofmeyr, Dan Roodt en Sunette is die nuwe Voëlvry-beweging

‘n Paar dekades terug verkrag Dan Roodt die volkslied en lees gedigte voor met ‘n oshart teen sy bors, Koos Kombuis, met of sonder drugs, sing van AWB tiete en huisies by die see, Johannes Kerkorrel bedel harte vir Hillbrow … Lees verder

‘n Paar dekades terug verkrag Dan Roodt die volkslied en lees gedigte voor met ‘n oshart teen sy bors, Koos Kombuis, met of sonder drugs, sing van AWB tiete en huisies by die see, Johannes Kerkorrel bedel harte vir Hillbrow … Lees verder

DA-lid belaster voormalige dienspligtiges in Naarpers se Prawda

delport_manfred_600deur Manfred Delport

[followbutton username=’ManfredDelport’ count=’true’ lang=’en’ theme=’light’]

Volg Manfred op Facebook.

Boetman is vanoggend die bliksem in. Dis Boetman se eie skuld, want hy behoort teen dié tyd beter te weet as om die Afrikaanse weergawe van Prawda, … Lees verder

Sunette Bridges noem Roodt-uitspraak oor selfbeskikking ‘n ‘infame leuen’

Sunette Bridges
Sunette Bridges

Op haar Facebook-blad en in ‘n privaatepos, het die sangeres en Rooi-Oktober-aktivis Sunette Bridges ‘n uitspraak van dr. Dan Roodt – waarin hy noem dat redelike steun selfbeskikking vir Afrikaners moontlik sal maak – as ‘n “infame leuen” … Lees verder

Vrydaggesprek met Hans, die Vloeker

vloeker

deur Thys Human

Doer in Stalinbos is daar ‘n bekende aktivis oor veral godsdienssake met die naam Hans Pietersen. Hy het veral bekend verwerf toe hy aksies teen godsdiensonderrig by skole oorgeneem het ná George Claassen skielik en vinnig die … Lees verder

Moet ons leiers hoegenaamd Engels praat?

unionjack_naelsdeur JH du Toit

Hierdie vraag impliseer ‘n oorvereenvoudiging van die dilemma wat ek wil bespreek, omdat ons vir eers nie ten volle van die Rooitaal sal wegkom nie. Nietemin, glo ek dat die onderliggende logika wat my noop om … Lees verder

Ons vat geen morele lesse van Duitsers, Antje Schuhmann

roodt_dan_wiki

deur Dan Roodt

[followbutton username=’danroodt’ count=’true’ lang=’en’ theme=’light’]

Hou van Dan Roodt se Facebookblad

Eergister was ek saam met my 11-jarige seuntjie, ‘n motorgeesdriftige met sy eie aanlyn- virtuele “motormaatskappy” by die Johannesburgse Motorskou. By die BMW-afdeling het ‘n besoekende … Lees verder

Rooi Oktober gee die olifant ‘n naam

delport_manfred_600

deur Manfred Delport

[followbutton username=’ManfredDelport’ count=’true’ lang=’en’ theme=’light’]

Volg Manfred op Facebook.

Rooi Oktober was ‘n dawerende sukses, en net nog ‘n bewys van Gustav Venter se stelling dat Afrikaners se uitnemendheid in ons breinselle, en nie in ons Lees verder