Suna Venter van RSG se liggaam in haar woonstel gevind

Die bekende radiojoernalis en lid van die RSG-Monitorspan, Suna Venter, se ligaam is vanoggend in haar woonstel in Fairland, Johannesburg gevind, volgens ‘n persverklaring wat deur haar familie uitgereik is.

Venter was voorheen ernstig siek na ‘n besoek aan Sirië … Lees verder

Ommekeer deur SAUK: 7 uit 8 joernaliste heraangestel

Die Suid-Afrikaanse Uitsaaikorporasie (SAUK) het aangekondig dat hy sewe uit die agt afgedankte joernaliste gaan heraanstel. Die joernaliste is oorspronklik afgedank omdat hulle intern beswaar gemaak het teen die verbod op beriggewing oor onluste en openbare geweld in Suid-Afrika.

Die … Lees verder

SAUK-joernaliste mag nie terug werk toe, ten spyte van hofbevel

Die SAUK het by wyse van ‘n brief van sy prokureurs (sien hier onder) aangedui dat hy teen gister se bevinding van die Arbeidshof gaan appelleer en dat die uitsaaier dus nie gaan toelaat dat Foeta Krige, Suna Venter, Krivani … Lees verder