Leon Lemmer: Regse Amerikaanse Suiderlinge as vreemdelinge in hulle eie land

Regses in die suidelike state van Amerika voel soos vreemdelinge in hulle eie land. Dit is ‘n ervaring waarmee blankes in die nuwe Suid-Afrika kan assosieer. In Amerika was daar die Burgeroorlog (1861-1865) waarin die noordelike state die suidelike state … Lees verder