Dr Corné Mulder van die VF Plus het onlangs in ‘n toespraak by die Kaapstadse Persklub gestel dat “ons” toekoms in ‘n onafhanklike Wes-Kaap lê. Meer bepaald dan dat daardie provinsie selfbeskikking deur middel van sesessie (afstigting) moet oorweeg en … Lees verder
Etiket: Suid-Soedan
Sydney Gregan: Dis tyd om af te skei
Die Afrikanervolk beleef tans ‘n hernieude aanslag op sy voortbestaan as selfstandige volk, dit wil sê as ‘n volk wat geregtig is om sy eie identiteit volkome uit te leef. Daardie identiteit sluit in sy eie waardes, kultuur, verering van … Lees verder
Suid-Soedan se rebelleleier in SA?
Suid-Soedan se voormalige rebelleleier en visepresident, Riek Machar, het die land verlaat ná die gewelddadige botsings verlede maand en is nou in ’n “veilige” land in die streek.
In ’n verklaring deur Mabior Garang de Mabior, ’n woordvoerder vir Machar … Lees verder
Vrese dat konflik in Suid-Soedan kan hervat
‘n Swaar bewapende Ugandese militêre konvooi het Donderdag die grens na Suid-Soedan oorgesteek om die land se burgers wat in Jaba vasgekeer is, na veiligheid te neem, het AFP berig.
Dit kom midde vrees dat die intensiewe gevegte van verlede … Lees verder
Amerikaanse soldate na Suid-Soedan
Sowat 40 Amerikaanse spesialemaglede is inderhaas na die VSA se ambassade in Juba, Suid-Soedan, terwyl die land op die rand van nog ‘n burgeroorlog verkeer.
Die troepe sal sekuriteit by die ambassade versterk en help om nie-noodpersoneel te ontruim, sê … Lees verder
Suid-Soedan: Oliekonflik woed
Minstens 150 soldate van Suid-Soedan is dood in hernude gevegte tussen die weermag en die voormalige rebelle wat lojaal aan visepresident Riek Machar is.
Hewige gevegte het Maandag in Suid-Soedan se hoofstad, Juba, gewoed ondanks internasionale beroepe tot kalmte nadat … Lees verder
Dene onttrek uit Suid-Soedan na hulpwerkers geskiet word
Onbekende gewapende mans het twee noodlenigingswerkers in Suid-Soedan doodgeskiet.
Dit sal ’n invloed op die werksaamhede van die Deense groep, die Danish Demining Group (DDG) hê, wat landmyne in die suidelike Yei-streek onskadelik stel.
Volgens ’n verklaring van DDG was … Lees verder
Suid-Soedan verwerp vredesooreenkoms
Suid-Soedan se regering het Dinsdag ’n vredesvoorstel veroordeel, het AFP berig.
Die regering is onder toenemende diplomatieke druk om die ooreenkoms te sluit nadat rebelle toegestem het om dit te doen en sodoende die burgeroorlog te beëindig.
“Ons is van … Lees verder
Al-Basjir skort doodsvonnisse op in vredespoging
Soedan se eerste visepresident, Bakri Hassan Saleh, het Maandag aangedui dat die vonnisse, insluitende die doodsvonnis van gewapende rebelle, opgeskort kan word.
Die aanbod is aanvanklik vir die duur van die samesprekings vir nasionale versoening geldig. Die samesprekings is ’n … Lees verder
Obama, VN waarsku teen terreur en burgeroorlog
Pres. Barack Obama sê die bomaanval op Somalië se hoofstad is ’n wekroep dat terreurgroepe soos Al-Sjabaab niks anders as verwoesting aan te bied het nie en gestop moet word.
Obama het tydens ’n gesamentlike nuuskonferensie met eerste minister Hailemariam … Lees verder
Konflik neem toe in Suid-Soedan
Gewapende mans in Suid-Soedan het meisies verkrag, seuns ontvoer om soldate te word en dorpe aan die brand gesteek in van die hewigste gevegte in die 17-maande lange burgeroorlog, het die Verenigde Nasies (VN) gister bekend gemaak.
Meer as 300 … Lees verder
China sal soldate in Suid-Soedan ontplooi
’n Woordvoerder van die Verenigde Nasies (VN) se sending in Suid-Soedan sê China sal na verwagting ongeveer 700 vredesmagsoldate na Suid-Soedan ontplooi.
Dit sal deel vorm van die VN se Veiligheidraad se 2013-plan om militêre teenwoordigheid in dié land te … Lees verder
Veiligheidsraad dreig Suid-Soedan met sanksies
Die Verenigde Nasies se Veiligheidsraad oorweeg sanksies teen Suid-Soedan.
Die Veiligheidsraad het dié skerp waarskuwing gerig na die massaslagting verlede week in Bentiu toe rebellemagte honderde burgerlikes vermoor het nadat hul etnisiteit of nasionaliteit glo eers vasgestel is.
Die Veiligheidsraad … Lees verder
Skietstaking in Suid-Soedan onderteken
Die Verenigde State, die Verenigde Nasies en die Veiligheidsraadregering het die ooreenkoms tussen partye in die konflik in Suid-Soedan verwelkom.
Die regering van Suid-Soedan en die rebelle het ‘n skietstakingsooreenkoms onderteken.
Dié stap volg na vyf weke se gevegte wat … Lees verder