Colombiane verwerp ooreenkoms met Marxistiese rebelle

Colombia se regering en die Marxistiese Farc-guerrillas het Maandag alles in die stryd gewerp om ’n plan te laat herleef wat ’n einde aan die 52 jaar lange oorlog moet maak.

Dit volg nadat kiesers ’n onderhandelde ooreenkoms tussen die … Lees verder

Grootste dwelmvonds ooit in Colombië

Agt ton kokaïen is in Colombië deur die polisie gekonfiskeer, die grootste binnelandse dwelmvonds in dié land se geskiedenis, het AP berig.

Dit behoort aan ’n misdaad­sindikaat bekend as die Usuga-­clan en is gevind in ’n ­piesangboord in Turbo, Antioquia, … Lees verder

Vrese dat Zika-virus seksueel kan versprei

Die WGO het vrese uitgespreek oor die moontlike seksuele oordrag van die Zika-virus in Texas.

Dit is die eerste bevestigde geval van mens-tot-mens-oordrag van die Zika-virus in die VSA wat Dinsdag aangemeld is.

Dr. Tom Frieden, direkteur van die Amerikaanse … Lees verder

SA het die vier mees gewelddadige stede in Afrika

Suid-Afrika het vier van die gewelddadigste stede ter wêreld met Kaapstad as dié misdaadvoorloper.

Suid-Amerika het die meeste stede op die lys maar Afrika het net vier.

Die stad Caracas in Venezuela is as die gewelddadigste in die wêreld uitgewys. … Lees verder