Tutu wou Afrikaans hoor by Mandela-roudiens en begrafnis

ngkEmeritus-aartsbiskop Desmond Tutu het in ’n verklaring sy spyt uitgespreek oor ’n gebrek aan inklusiwiteit by Mandela se begrafnis.

Volgens Tutu was daar ‘n “skreiende uitsluiting was dié van die Afrikaner-gemeenskap.

Hy het Afrikaners en, in die besonder die NG … Lees verder

Mandela glo by sy bewussyn

Oudpresident Nelson Mandela sal nou sy derde maand in die hospitaal deurbring. Hy is glo by sy bewussyn en reageer op vrae wat aan hom gestel word.

Dit is die reaksie van die president van die Suid-Afrikaanse Raad van Kerke, … Lees verder