Pik, Roelf en De Klerk moet van ons woede en verslaenheid kennis neem!

deur Izak van Zyl

In 1967 is ek onder die polisiester gebore. My pa was ‘n trotse polisieman wat sy lewe vir sy werk gegee het. Hy het sy gesin daaronder laat ly deur vir langer as ‘n jaar altesaam … Lees verder

SA polisie verkoop hul uniforms, ammunisie aan skelms

Daar moes onlangs dringend opgetree word om te verhoed dat polisieklere en -wapens in die verkeerde hande beland, het die Bellvillese Gespesialiseerde Handelsmisdaadhof Maandag in Kaapstad aangehoor.

Kaptein Cathline Jephta van die polisie se taktiese reaksie-eenheid het aan die hof … Lees verder