Swart seun in swembad: oordeienaar moet homself heropvoed, sê MRK

‘n Vakansieoordeienaar van Nylstroom wat voorheen daarvan beskuldig is dat hy ‘n “swart tiener” gevra het om uit die oord se swembad te klim, het onderneem om ‘n program van die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie te volg om hom selfs van onbewuste … Lees verder

PRAAG dagvaar rassistiese SA Menseregtekommissie oor Afrikaans

PRAAG gaan aanstaande week dagvaarding teen die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie uitreik omdat dié organisasie weier om enige epos in Afrikaans te beantwoord. “Die SAMRK is een van die mees rassistiese instellings in die land, wat saam met Cecil John Rhodes in … Lees verder

Carstens-Landman-debat belig denkfoute oor Afrikaans

Die briewewisseling tussen proff. Wannie Carstens en Kas Landman vandeesweek in Beeld rondom die handhawing van Afrikaans is interessant. Oënskynlik gaan dit oor die kwessie of “Afrikaans in die verlede foute gemaak het” en of “sprekers van Afrikaans foute gemaak … Lees verder

Menseregtekommissie op die aanval teen oorblywende blanke skole

Kort ná die histerie oor die Curro-skool Roodeplaat, beplan die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie nou ‘n groot aanval op “rassistiese” skole. Dit gaan oor skole wat nog nie na ‘n swart meerderheid getransformeer het nie, en selfs skole wat wel oor ‘n … Lees verder

SA Menseregtekommissie gaan verhoor oor plaasgeweld hou

Ná 20 jaar van gruweldade op plase in die vorm van moorde en martelings, het die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie vandeesweek te kenne gegee dat hy ‘n verhoor oor menseregteskendings gaan hou.

Dié verhoor sal egter “plaaswerkers se diensvoorwaardes insluit”. Volgens Isaac … Lees verder

Swart Nazi Jansen op heksejag teen veilige verblyf

kovsieverblyfNaspers-liefling en die rektor van die Universiteit van die Vrystaat Jonathan Jansen het weer sy totalitêre, swart rasseheerskappy oor die kampus bevestig deur wittes opnuut van rassisme aan te kla.

‘n Koerantadvertensie waarin “nie-regstellende aksie” verblyf vir vroulike studente in … Lees verder

Afrikaners voer ‘teleurstellende’ gesprek met Menseregtekommissie oor selfbeskikking

Die Afrikanervolksraad onder voorsitterskap van mnr. Andries Breytenbach het eergister samesprekings met die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie oor selfbeskikking gevoer. Die Volksraad is in 2011 verkies, met ongeveer 22 000 mense wat aan die stemming deelgeneem het. PRAAG het die volgende verslag Lees verder