Suid-Afrika voer krag uit!

Elektrisiteitsuitvoere het met soveel as 6,1 persent gestyg in 'n jaar-op-jaar vergelyking, terwyl elektrisiteitsvoorsiening na die nege provinsies met 1,7 persent gedaal het volgens Statistiek Suid-Afrika.

Hoofekonoom Mike Schussler van T-sec het gister in Business Report verklaar dat Suid-Afrikaners ook … Lees verder