Leon Lemmer: ‘n Swart Amerikaner oor swart Afrika

Keith B Richburg (gebore in 1958) het ‘n boek oor swart Afrika geskryf: Out of America: A black man confronts Africa (New York: Basic Books, 1997, 272p; Amazon Kindle $9.44). In een van die kommentare staan: “What sets the book … Lees verder

Sydney Gregan: Kommunisme in ‘n nuwe gedaante — die DA as ‘n sosiaal-demokratiese party

Sedert die val van die Berlynse Muur het links-liberales behoorlik geskarrel om ‘n nuwe skuilplek te vind; ‘n nuwe god om te aanbid. Liberales was nog altyd op hulle eie hopeloos te lig in die broek om die mas op … Lees verder

Leon Lemmer: Die kolonisering van Algerië en Suid-Afrika — ‘n vergelyking

Daar was ‘n tyd toe Afrikaners in talle lande in Suider-Afrika ‘n beskawende bydrae gelewer het. In Kenia, op die hoogland, het joiners in 1908 ‘n Afrikaanse gemeenskap begin, wat mettertyd voortreflik uitgebou is. Mau Mau-terrorisme, oftewel politieke “bevryding”, het … Lees verder

Suidpunt: Wat broei daar in die ou NP-skoolhandboeke?

Die Afrikaner het in die 1970’s in ‘n groot penarie beland: aan die een kant moes hy getrou Christelik-Nasionaal en in sy volksaard bly (dit is van hom verwag), aan die ander kant het mens die toenemende verstedeliking en globalisering … Lees verder

Leon Lemmer: Swart Afrika as vertreksaal vir emigrante

Ek het al by verskeie geleenthede oor die massa-intog van inkommers in die Europese vasteland (bv Praag 3.02.2018) en Brittanje (bv Praag 15.05.2016) geskryf. In 2015 het hierdie verskynsel ‘n hoogtepunt bereik toe 1.256 miljoen migrante Europa binnegesypel … Lees verder

Leon Lemmer: Die duiwels in polities byderwetse demokrasie

Ons moet dikwels aanhoor dat Suid-Afrika sedert 1994 ‘n beter plek is omdat dit nou ‘n demokrasie is. Wat daarmee gesê word, is dat die swart ANC-regering beter is (bv in groter mate moreel regverdigbaar) as wat die vorige regering … Lees verder

Kan die Springbokke die wêreldbeker wen?

Met Engeland wat die All Blacks oortuigend met 19-7 in Jokohama verslaan het, is alle oë nou gerig op môre se wedstryd tussen Wallis en die Springbokke. Wallis was eintlik gelukkig om teen die Franse te wen en hoewel die … Lees verder

Leon Lemmer: Klaus Vaqué waarsku betyds teen die 1990/94-verraad

Klaus Dieter Vaqué (gebore in 1940) is van Hugenote-oorsprong, maar is in Duitsland gebore. Hy het suksesvolle ondernemings in Denemarke en ander Skandinawiese lande opgebou. In 1977 het hy hom en sy gesin in Suid-Afrika gevestig. Hy was veral in … Lees verder

Leon Lemmer: Die werklikheid van die hedendaagse Suid-Afrika in fiksie

KM Breakey, ‘n Kanadees, het ‘n kwarteeu lank as rekenaarprogrammeerder gewerk voordat hy in 2016 voltyds begin skryf het. Hy het vyf romans gepubliseer, waaronder: Never, never and never again (2018, 563p; Amazon Kindle $5,74). Die titel is ontleen aan … Lees verder

Suid-Afrikaanse ondergang byna so erg soos oorloggeteisterde lande s’n – verslag

‘n Internasionale ekonomiese dinkskrum het bevind dat Suid-Afrika ‘n “buitengewone afgang in ‘n hele reeks aanwysers ondergaan het”. Volgens Claude Baissac, hoofuitvoerendebeampte van Eunomix, “vertel hierdie buitengewone daling vir ons dat dít wat ons reeds weet, wat aan die gang … Lees verder

Twintig miljoen Nigeriese immigrante op pad na Suid-Afrika

President Cyril Ramaphosa het so pas aangekondig dat 20 miljoen Nigeriese immigrante binne die volgende vyf jaar in Suid-Afrika ontvang sal word. Kanada en ander Statebondslande gaan tot hul reis- en hervestigingskostes bydra.

Die Suid-Afrikaanse president, asook mnr. Justin Trudeau … Lees verder

Patrick McDermott: Suid-Afrika se mafiapolitiek

Die reënboognasie wys sy kleure. In hierdie indringende artikel, ‘n ware blik van buite, stel die Washingtonse politieke ontleder Patrick McDermott die haglike politieke toestand waarin Suid-Afrika verkeer, aan die kaak. Hy vergelyk dit met ‘n mafiabeleid waarin elkeen, veral
Lees verder

Leon Lemmer: ‘n Vergelyking van Algerië en Suid-Afrika se ‘bevrydingstryd’

Tydens die Algerynse oorlog (1954-1962) het AM van Schoor, die redakteur van Die Vaderland, in “Wêreldgebeure,” sy weeklikse rubriek op die Afrikaanse sender van die SAUK, voorspel dat wat met die blankes in Algerië gebeur, ‘n aanduiding sal gee … Lees verder

Leon Lemmer: Tot lof van mure?

Stewige, hoë mure kan die grondslag vir goeie buurskap wees, veral in ‘n abnormale samelewing soos Suid-Afrika, waar rasgeïntegreerde woongebiede van owerheidsweë aan almal, maar veral aan die blankes, opgedring word en verset hierteen as rassisme en rassediskriminasie teen nie-wittes … Lees verder