Brief: Wat kan ons doen?

“Ons moet ophou net praat, en iets begin doen!”
— Smoorkwaad regse aktivis

Die aanhitsing van regse aktiviste het tot onlangs meer daartoe geneig om mens in die moeilikheid te kry as om iets te bereik. Hetsy weens polisie-informante, hetsy … Lees verder

Die onsigbare stryd

Daar is ‘n sosio-ekonomiese probleem onder ons mense wat verbloem word deur die huidige politieke bestel. ‘n Probleem wat heel moontlik ‘n direkte invloed het op die onverstaanbare verdeeldheid binne die volk. ‘n Hartseer realiteit onder ons mense, veilig weggesteek … Lees verder

Steve Hofmeyr op Kerkplein om oom Paul te beskerm

Steve Hofmeyr sal vandag by Paul Kruger se standbeeld op Kerkplein in Pretoria ter beskerming van die anti-koloniale vegter se bronsbeeld opdaag saam met ander bekende sangers.

Hofmeyr sê hy wil verdere vandalisme by erfenisgebiede verhoed. Die sanger het op … Lees verder

Afriforum en die stryd

Mag ek toegelaat word om aan Willem Reitzma ‘n antwoord te gee. Solidariteit en Afriforum werk vir die Boere en die Afrikaner wat onder die haak van die vervloekte ANC uit wil kom. Hulle het darem vir Crawford von Abo … Lees verder

PRAAG inspireer ons almal

Ek is bly om te hoor alles is weer in orde met die webwerf ná gister se probleem met julle databasis.

Dit is verbasend, en inspirerend, hoe julle dit regkry om onverskrokke en sonder einde, aan te hou om die … Lees verder