Geen vingerafdrukke, geen identiteitsdokument

Die departement het onlangs ‘n aansoek vir ‘n ID-dokument afgekeur omdat ‘n vrou sonder hande nie die nodige vingerafdrukke kon aanheg nie. Die Star-koerant berig dat owerhede nie oortuig kon word dat ‘n persoon sonder hande nie vingerafdrukke kan laat … Lees verder

Zuma s? grondhervorming moet vinniger plaasvind

Volgens hom het die ANC tydens sy Pietersburgkonferensie besluit dat alle ANC-takke met die regering sal saamwerk om die regte van plaaswerkers en -bewoners te bevorder.

Hy het ook beklemtoon dat die teiken vir grondhervorming behaal moet word. Hiervolgens moet … Lees verder

R300 miljoen vermors op besproeiingskema

Nou word ‘n forensiese oudit aangevra. Volgens mnr. Rudolph Phala, die ANC-voorsitter van die provinsie se staande komitee oor openbare rekeninge, oftewel Skoor, moet ons weet waarom miljoene rande vermors is op goed wat nie werk nie.

Blykbaar het hoëvlak-amptenare … Lees verder

Eskom gaan beurtkrag staak

Volgens hom is daar getuienis van toenemende energiebesparing deur munisipaliteite en daarom is Eskom optimisties dat ‘n verdere afname in kragverbruik hom in staat sal stel om die 10%-besparingsteiken te bereik.

Geskeduleerde kragonderbrekings is vandeesweek opgeskort vanweë die aantal vakansiedae … Lees verder

Zimbabwe se MDC verwerp tweede ronde

Omdat Tsvangirai nie ’n volstrekte meerderheid bereik het nie, sou dit beteken dat ’n opvolgverkiesing tussen Tsvangirai en Mugabe gehou moet word.

Die MDC het egter die gedagte van ’n opvolgverkiesing om die presidentskap verwerp. In Johannesburg het ’n woordvoerder Lees verder

Olifante gaan uitgedun word

Dit is die laaste uitweg om die Afrika olifant wat sedert 1995 meer as verdubbel het, se getalle onder beheer te bring.

Minister van Omgewingsake, Marthinus van Schalkwyk sê die kwessie van getallebeheer is uitermate moeilik.

Die toename in … Lees verder

Nationwide vlieg nie meer

Die uitvoerende direkteur Vernon Bricknell het gesê hulle kontantvloei  is kritiek en die staking van die funksionering was ‘n vrywillige besluit. 

Voorts het Bricknell verskoning gevra aan alle lojale kliënte wat nou verontrief is.

Bricknell het in ‘n toespraak verwys … Lees verder

Tutu pleit dat w?reldleiers Olimpiese Spele boikot

Die Nobelpryswenner het ‘n alternatiewe Tibetaanse fakkel aangesteek by ‘n seremonie in Kaapstad oor die naweek.

Hy sê mense moet China laat weet dat dit ‘n morele heelal is. Hulle moet die Chinese vertel om versigtig te wees want daar

Lees verder

SAUK knip program oor besnyding

Verlede jaar het die raadgewende liggaam ‘n mini-reeks gestop omdat tradisionaliste gemeen het dit is oneerbiedig teenoor besnydenis.

Die dokumentêre program, Rights of Passage, is vir Special Assignment gemaak en kyk na die omstandighede rakende die dood van ‘n 25-jarige

Vodacom kondig bemagtigingstransaksie van R7,5 miljard aan

Die selfoonmaatskappy se twee swart vennote is Koninklike Bafokeng Beherend en Thebe-beleggingskorporasie. Die transaksie behels dat Vodacom se Suid-Afrikaanse personeel 25% van die aandele sal bekom en die swart Suid-Afrikaanse publiek 30%. ‘n Verdere 45% sal gehou word deur strategiese … Lees verder

Polisie in Mosambiek moor en martel na willekeur

Die polisie in Mosambiek dink blykbaar dat hulle oor ‘n lisensie om te moor beskik en die swak polisiebeheerstelsel laat dit toe, sê Michelle Kagari, adjunk-direkteur van Amnestie Internasionaal se Afrikaprogram in die verslag.

Geen ondersoeke word gedoen na menseregteskendings … Lees verder

Regters beskuldig mekaar van lafhartigheid en rassisme

Die twee kollegas, regters Majiedt en Leacock, het Kgomo daarvan beskuldig dat hy ‘n veel meer junior regter, Phule Tlaletsi, as waarnemende regterpresident aangestel het uit rassisme en kwaadwillige gevoelens jeens blanke en kleurlingregters.

Kgomo het ‘n sowel ‘n kleurlingregter, … Lees verder

Eskom bederf die land met elektrisiteit aanstaande week

Volgens Eskom gaan kragvoorsiening saans egter knap wees, maar kragonderbrekings word nie voorsien nie tensy bykomende probleme opduik.

Intussen gaan groot dele van Kemptonpark, waaronder die sakekern van die stad, nog vir ‘n week sonder krag wees nadat ‘n substasie … Lees verder

Sjina roep wapenskip terug

Volgens Jiang Joe, ‘n woordvoerder van die Sjinese Buitelandse Sakeministerie, word die skip teruggeroep omdat hy nie in staat was om sy vrag af te lewer nie.

Intussen het aartsbiskop Desmond Tutu gister gesê dat wapens vir Zimbabwe gekeer moet … Lees verder