Geweld en misdaad teister Muizenberg

Die polisie monitor die situasie in Capricorn naby Muizenberg in die Kaapse Skiereiland, nadat geweld weer daar opgevlam het.

Maandag het ‘n groep oproeriges winkels in die gebied geplunder en buitebande gebrand. ‘n Sestienjarige jeugdige is in hegtenis geneem op … Lees verder

Tuinroetestrande onder skuimkombers

Ruwe seetoestande en sterk winde in die diepsee het groot hoeveelhede skuim na die kus aangedryf, het die George Herald berig.

Sedert die naweek was die meeste Tuinroete-strande onder ‘n skuimkombers bedek wat heerlike speelplek vir die kinders gebied het.… Lees verder

#pennysparrow: MGK’s slaan vroeg toe met rasherrie oor swart strande

MGK’s (maatskaplikegeregtigheidskrygers) het gisteraand op Twitter toegeslaan met die eerste rasherrie van die jaar, rondom kommentaar deur ‘n Natalse eiendomsagent, Penny Sparrow, oor Durban se strande wat deur swartes oorgeneem en met vullis bestrooi is. Sy het die kommentaar op … Lees verder