Wenke vir nat paaie en vloedwaters

‘n Paar wenke om Praag-bestuurders veilig te hou as ‘n swaar bui uitsak:

Verminder spoed! Pas spoed en volgafstand aan. Dit moet minstens ses sekondes van die motor voor wees. Maak seker die volgafstand is groot genoeg om gemaklik tot … Lees verder

Oos-Kaap sonder krag na storms

EskomDie kragvoorsiener, Eskom werk onverpoosd om elektrisiteitstoevoer aan sowat 30.000 kliënte aan kusgebiede van die Oos-Kaap te herstel nadat dit gistermiddag deur ‘n storm getref is.

Verskeie dorpe langs die R72-pad is sedertdien sonder krag. Dit sluit in Peddie, Hamburg, … Lees verder

Angolees sterf in Kaap-na-Rio seiljagvaart

billeDie seiljagwedvaart van Kaapstad na die eindstreep in Copacabana in Rio de Janeiro het sy eerste slagoffer geëis.

‘n Angolese man wat aan boord van die seiljag Bille wat aan die Kaap na Rio seiljagvaart deelgeneem het, is op die … Lees verder

Nog stormweer vir Kaap voorspel

storm2Die Wes-Kaapse rampbestuur is op hoë bystand nadat nog reën wat vir Sondag voorspel word in gebiede soos George en Hermanus.

Een persoon het verdrink en ‘n tweede word vermis nadat hulle motor deur stygende vloedwater op Stellenbosch meegesleur is.… Lees verder